‘n Verdere aanpassing van die toets (konsentrasie van hormone om die sensitiwiteit van die toets te verbeter) is ook beskryf deur Milton in 1946 (“The Xenopus pregnancy test”, The British Medical Journal, Sep 7, 1946).

dating story violence - Swangerskap toets online dating

Daar is presies 21 dae tussen in so as ek nou van die 3de Febuarie (toe ek laaste opgehou het) 21 dae aan tel is dit mos wanneer ek weer met my menstruasie moet begin?

Ek voel deesdae vreeslik moeg asof ek dae na mekaar kan slaap.

Ander tekens is egter dat kos of drank skielik anders smaak.

Of miskien het jy 'n vreemde metaalsmaak in die mond. Nog tekens is 'n toename in vaginale afskeiding, jy bly moeg en urineer meer gereeld.

Die bekendste simptome is naarheid en gevoelige borste.

Corrie skryf: "Ek wil net weet ons wil weer n baba he maar wil weet wanneer is die beste tyd tydens ovulasie om te probeer vir n dogtertjie.

VRA ASSEBLIEF VOORTAAN VRAE OOR SWANGERSKAP OP EEN VAN se ander BLAAIE OOR DIE ONDERWERP.

'n Versameling vrae antwoorde wat ons voorheen ontvang het. Anoniem skryf: "Hi Ek was op die 28ste Oktober 5 weke swanger.

Op die 23ste het ek saam 'n my ou geslaap as ook op die 2de Oktober weer.